Ilse Salzwedel praat met Jan van Tonder oor IS WEER SAGIE, die opvolg op sy 1987-roman Is SAGIE. Johann Nell vertel meer oor sy debuut, SONDAG OP ‘N VOËLPLAAS. Johan Myburg deel ook weer ‘n paar interessanthede uit die internasionale letterkunde.