Die lewe van dertien vroue in die Bybel word deur ds. Plantjie Janse van Rensburg en kundiges bespreek, om te bepaal wat vandag se vroue daaruit kan leer.