Skip to content

POTGOOISNITTE

Fenomenale vroue in die Bybel 30 November 2025

Fenomenale vroue in die Bybel 30 November 2025

Kategorie: Fenomenale vroue in die Bybel2025-11-30

Ds. Plantjie Janse van Rensburg gesels met ds. Janine Fourie oor Batseba, die vrou wat bekend is daarvoor dat sy op ‘n dak gebad het en toe deur koning Dawid in owerspel betrek is. Die betekenis van haar lewe word bespreek.