Van ‘n Stille nag tot ‘n Heilige nag… Die klokke kondig vanjaar ‘n vrolike Kersgety aan. Salon Musiek en RSG se Kerskonsert is jou kans om saam te neurie, uit volle bors te sing en jou Somerkersfees saam met RSG te geniet.