Skip to content

Programme

Na wie luister jy? ‘n Kersfeesperspektief op kunsmatige intelligensie

Skedule

Geen inligting beskikbaar nie

Meer oor die program

Mense beweer dat God nie na hulle luister nie, of baie lank neem om te antwoord. Met kunsmatige intelligensie kry jy ‘n antwoord binne sekondes op jou vrae. Waarom is God dan nog nodig in ‘n tyd waar alles vinnig gaan en KI beskikbaar is?

Aanbieders

Geen inligting beskikbaar nie