Skip to content

Programme

Ortodokse Kersfees

Skedule

Geen inligting beskikbaar nie

Meer oor die program

Ortodokse kerke vier Kersfees eers op 7 Januarie, omdat hulle die Juliaanse kalender volg, en nie Gregoriaanse kalender soos die res van die Christendom nie. Dit is hoofsaaklik gemeentes in Oos-Europa wat die gebruik volg: Rusland, Griekeland, Armenië en selfs Ethiopië. Talle tradisionele musiek word uitgevoer, hoofsaaklik deur kore. Daar word min gebruik gemaak van solosang en instrumentele musiek. In die meeste gevalle word die musiek tydens eredienste in die kerkgebou uitgevoer. Net soos in die geval van die res van die Christendom, begin die Kersgety ook reeds op Oukersaand, dikwels in die vorm van ‘n Kersspel en ‘n spesiale ete.

Aanbieders

Geen inligting beskikbaar nie