Vandag vier ons die heeldag Wêreldradiodag! Een van die legendes van Afrikaanse radio is Dawid van Lill, wat begin uitsaai het toe RSG se naam die Afrikaanse Diens was, daarna Radio Suid-Afrika en toe Afrikaans Stereo.