Skip to content

POTGOOISNITTE

Angel Hearts bevorder mense met gestremdhede se kreatiwiteit

Angel Hearts bevorder mense met gestremdhede se kreatiwiteit

Kategorie: Driesestig2026-03-19

Haidee Muller-Isaacs gesels met Karen Kemp oor Angel Hearts, ‘n nie-winsgewende organisasie in Bloemfontein vir mense met gestremdhede, wat sy in 2015 gestig het. Mense word daar met baie liefde geleer om hulle kreatiweit te volle uit te leef.