Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Bekbasaar: Agter die Tunes – Episode 7 (Nuut op die radar: Venter)

RSG Bekbasaar: Agter die Tunes - Episode 7 (Nuut op die radar: Venter)

Kategorie: Agter die tunes2026-03-27

Barrie Ferreira gesels met Matthew Venter, of net Venter soos wat hy bekend staan, in ons Nuut Op Die Radar-reeks. Hy vertel hoekom hy die musiekbedryf betree het, hoe hy dit ervaar om musiek te maak terwyl hy nog studeer om ‘n meulmaker te word, sy eerste sosiale mediaplasing en ’n platekontrak.