Skip to content

Programme

Binne en Buite

Skedule

Sondag

19:00

-

19:30

Meer oor die program

Hierdie reeks ondersoek hoe emosionele fiksheid en geestelike waardes saamwerk om mense se innerlike krag te bou. Ons gesels met mense wat hierdie druk eerstehands ken. Die dokter by die staatshospitaal, die polisieman wat elke dag die donkerste kant van ons samelewing sien, die onderwyser, die boer, die sportster – almal onder groot druk van die lewe. Die reeks gee luisteraars praktiese insigte én spirituele refleksie.

Aanbieders

Sondag