‘n Spesiale uitvoering van Rossini se Stabat Mater, wat opgeneem is in die SAUK se M1-Ateljee by Radiopark in Johannesburg. Van Suid-Afrika se voorste klassieke kunstenaars deel die verhoog saam met die Gauteng Filharmoniese Orkes en gaskunstenaars van Vlaandere en die Tsjeggiese Republiek.