Sy noem haarself ‘n onrehabiliteerbare bibliofiel wat hartstogtelik oor Afrikaans is. Haidee Muller-Isaacs gesels met Ina Strydom, die stem agter RSG se Taaldinge.