Skip to content

POTGOOISNITTE

Jacki se roei-avontuur

Jacki se roei-avontuur

Kategorie: Driesestig2026-04-22

Die lewenslustige 63-jarige ouma en juffrou, Jackie Loubser, het die avontuur van ‘n leeftyd aangepak, en op die Oranjerivier gaan roei. Sy het min ingepak, maar daar was oorgenoeg aksie, adrenalien en opwinding. En nou nooi sy almal uit om volgende keer saam te gaan. Haidee Muller-Isaacs het in haar klaskamer gaan kuier.