Skip to content

POTGOOISNITTE

Lyntjie Jaars se Mammagoed en “vleistanne”

Lyntjie Jaars se Mammagoed en "vleistanne"

Kategorie: Driesestig2026-05-20

Haidee Muller-Isaacs gesels met die Namakwalandse storieverteller en TV-aanbieder, Lyntjie Jaars, oor wat deesdae gebeur in haar loopbaan, en haar liefde vir haar Ma na wie sy liefdevol verwys as Mammagoed. Sy is glo ‘n groot RSG-aanhanger. Natuurlik hoor ons ook meer van Lyntjie se “vleistanne”.