Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Bekbasaar: Agter die Tunes – Ruk en Rym

RSG Bekbasaar: Agter die Tunes - Ruk en Rym

Kategorie: Agter die tunes2026-05-22

S1E15: Ruk en Rym is ‘n sangkompetisie wat in 2026 vir die vierde keer aangebied word. Barrie Ferreira vind uit waaroor die kompetisie gaan, wat dit uniek maak, en hoe dit ’n geleetheid skep vir kunstenaars wat nie deel is van die hoofstroom nie. Hy praat met fir kreatiewe regisseur, Jaco van der Merwe, en met 2025 se wenner, Magé.