Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Help: Lighthouse Kinderhuis, Rustenburg

RSG Help: Lighthouse Kinderhuis, Rustenburg

Kategorie: Spitstyd2026-06-02

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Lighthouse bied ‘n plek van veiligheid aan kwesbare kinders. Hulle sorg tans vir 25 kinders tussen die ouderdomme van 1 maand en 12 jaar. https://lighthousekids.co.za/