WAT GEBEUR
RSG het ’n vakante pos vir ’n dramavervaardiger
Verlede Gebeurtenis
3 Februarie 2026 - 8 Februarie 2026
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir hoë gehalte radiodramas, boekvoorlesings en middagvervolgverhale se beplanning, koördinering en vervaardiging in ooreenstemming met die SAUK se redaksionele riglyn en standaard. Indien jy belangstel, en aan die nodige vereistes voldoen, stuur jou aansoek teen Sondag 8 Februarie 2026 in. Klik HIER vir meer besonderhede.