Skip to content

WAT GEBEUR

Die katte kom weer!

Die katte kom weer!

Verlede Gebeurtenis
10 Desember 2025 - 17 Januarie 2026
Plek:
Teatro by Montecasino in Johannesburg

CATS, Andrew Lloyd Webber se bekroonde musiekblyspel, wat gehore oor generasies heen bly betower, is terug op die planke. Kom ervaar asemrowende choreografie, uitsonderlike kostuums, indrukwekkende grimering, verstommende talent en tydlose treffers!

Opvoerings van CATS begin by Artscape in Kaapstad op 10 Desember 2025, gevolg deur die Teatro by Montecasino in Johannesburg vanaf 17 Januarie 2026. CATS beloof om ‘n onmisbare teatergebeurtenis te wees.

Koop kaartjies vir Kaapstad by https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1568107231 en vir Johannesburg by https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1565821819

Deel nou