Skip to content

Dis nou of nooit!

Kompetisie

Dis nou of nooit!

Die RSG en Die Kinderfondsprojek sluit op 7 November. Dis jou laaste kans om R200,000 of 'n Toyota Vitz kan wen! Dis maklik om te ondersteun: Gee ’n donasie van minstens R50 - gebruik jou selfoonnommer as verwysing - en jy is ingeskryf! Jou bydrae verander 'n verwaarloosde of mishandelde kind se lewe – en dalk wen jy! R20,000 is ook op die spel as jou totale bydraes R1 800 of meer is.

Betaal jou bydrae aan Die Kinderfonds, ABSA-tjekrekening 2840 157 329, gebruik jou selfoonnommer as verwysing.

Klik hier vir aanlyn betalings: https://pos.snapscan.io/qr/d2dUCdRW

Volledige inligting is op Die Kinderfonds se Facebook-blad of diekinderfonds.co.za

26/ 10 / 2026
-
30 / 10 / 2026

Voriges

#Gesluit
Sluitingsdatum:
07/11/2026
#Gesluit
Sluitingsdatum:
30/10/2026

Wen ’n LekkeSlaap-geskenkbewys ter waarde van R5 000!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
16/10/2026

Een gelukkige luisteraar staan ‘n kans om ‘n kajuit vir twee persone wat deel, op die mooie MSC Armonia te wen, en boonop die Oppiwater Kunstefees GRATIS by te woon.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
19/10/2026

Staan ‘n kans om ’n Babylonstoren-geskenkbewys ter waarde van R5 000 te wen!