Skip to content

POTGOOISNITTE

Rico, die skaap

Rico, die skaap

Kategorie: Driesestig2026-07-02

Haidee Muller-Isaacs gesels met Marietjie Brink oor Rico, ‘n skaap wat vir sewe jaar alleen en vergete deur die droogte op ‘n Karooplaas gevind is. Sy 30,7 kg wol is heel moontlik die tweede grootste vag nog op rekord, en die grootste nog vir SA. Die wol is geweef tot ‘n muurbehangsel.