Rand en sent: Die 2026-belastingseisoen
12 Julie 2026: Die belastingseisoen het reeds begin, met outomatiese aanslae van 1 tot 12 Julie 2026. Die res sal van 13 Julie 2026 af hulle opgawes kan begin indien. Nie-voorlopige belastingbetalers sal tot 23 Oktober tyd hê om hulle belastingopgawes in te dien, terwyl voorlopige belastingbetalers en trusts tot 22 Januarie 2027 tyd sal hê. Jody Hendricks praat hieroor met ’n belastingkenner.
