Skip to content

POTGOOISNITTE

Hubert en vriende ry fiets vir ‘n goeie saak

Hubert en vriende ry fiets vir 'n goeie saak

Kategorie: Driesestig2026-07-16

Haidee Muller-Isaacs gesels met oudskoolhoof Hubert Titus. Hy en sy vriende, onderwyser Lukas Minnie en motorwerktuigkundige Leon Hougard ry fiets van Rundu af in Namibië tot in Worcester as deel van ‘n fondsinsameling vir evangelisasie, asook ‘n kosprojek vir haweloses. Hulle mikpunt is om 2 500 km af te lê, en hulle vorder fluks.