Skip to content

POTGOOISNITTE

Francois is versot op branderroei

Francois is versot op branderroei

Kategorie: Driesestig2026-07-17

Van kindsbeen af is Francois Steyn versot op branderplankry, wat later in kompeterende branderroei (Waveski) ontwikkel het. Hy het al Suid-Afrika verteenwoordig in branderroei, en is eersdaags op pad om Peru se branders aan te durf. Johan Rademan het met hom gesels oor dié sport, en hoe hulle dit vir ontwikkelingsdoeleindes inspan.