Skip to content

POTGOOISNITTE

Ek twyfel… aan die bestaan van ‘n hemel en ’n hel

Ek twyfel... aan die bestaan van ‘n hemel en ’n hel

Kategorie: Ek twyfel2026-07-26

26 Julie 2026: Daar is mense wat wonder of daar regtig ‘n hemel en ‘n hel is. Wat sê die Bybel hieroor, of moet ek alles maar net simbolies verstaan? Is dit verkeerd om hieroor te twyfel? Leon Geel praat hieroor met dr. André Bester van die Evangelies-Gereformeerde Kerk.