Tarona Taafaki het Tuvalu se eerste Statebondspele-medalje gekry. Sy het ‘n bronsmedalje vir boks, hoewel sy nie ‘n geveg of selfs ‘n rondte in ‘n geveg gewen het nie.