Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Help: Beyond Borders Animal Sanctuary

RSG Help: Beyond Borders Animal Sanctuary

Kategorie: Spitstyd2026-08-04

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Beyond Borders Animal Sanctuary in Tzaneen, is ‘n geregistreerde nie-wisngewende organisasie wat wildlewe en troeteldiere red, rehabiliteer en ‘n permanente veilige hawe bied. Hulle fokus spesifiek op die rehabilitasie van eksotiese diere, herpette en papegaaie wat uit verwaarlosing of onwettige handel gered is. https://beyondbordersanimals.com/