Basil en die kerk se leeshoekie
Haidee Muller-Isaacs gesels met Basil May, oudrektor van die Wesley Onderwyskollege. Hy is steeds besig, en op een of ander manier betrokke by die jeug en die onderwys. Hy is bekommerd omdat vandag se kinders nie kan lees nie – selfs op sekondêre skool bly dit ‘n uitdaging. Haidee vind meer uit oor die nuwe leeshoekie wat hy en ‘n gemeentelede by hulle kerk begin het.
