Skip to content

POTGOOISNITTE

Almal en nog wat: 17 Jarige se video kry internasionale erkenning

Almal en nog wat: 17 Jarige se video kry internasionale erkenning

Kategorie: Spitstyd2026-08-13

Bruwer Bornman is ’n jong Suid-Afrikaanse filmmaker wat fokus op kreatiewe video- en sportinhoud. Hy het onlangs internasionale erkenning gekry nadat een van sy video’s as een van vyf finaliste wêreldwyd in die World Athletics Media Challenge gekies is. Die video is by https://www.instagram.com/reel/Db3Ztbgsq2F/?igsh=bDZrOXQwbGNuZDV2