Skip to content

POTGOOISNITTE

Goud in die muur

Goud in die muur

Kategorie: Driesestig2026-08-19

In Vlaandere in België is daar tydens huisverbeteringe €9 miljoen se goud in die muur gekry. Die huis behoort aan ‘n liefdadigheidsorganisasie. Indien die wettige eienaar dit nie binne vyf jaar opeis nie, deel die bouspan en die liefdadigheidsorganisasie dié goue gelukkie.