Skip to content

POTGOOISNITTE

Kry die bye terug in die boord

Kry die bye terug in die boord

Kategorie: Driesestig2026-08-20

Lehanro Maritz vertel vir Martelize Brink van ‘n produk wat bye na die boord lok. Die produk bevat die feromoon wat werkersbye afskei om die res van die korf te laat weet dat daar ‘n gunstige voedingsbron is.