Skip to content

POTGOOISNITTE

Jonk: Breinfiksheid vir mense ouer as 60

Jonk: Breinfiksheid vir mense ouer as 60

Kategorie: Driesestig2026-08-20

Arbeidsterapeut Lize Visser praat oor fiksheid vir jou brein anderkant 60. Sy gee praktiese raad en waarsku om nie te wag tot dinge nie meer so lekker werk nie.