Mariene bioloog Maryke Musson vertel vir Martelize Brink van die sardynherpes wat sardyntjies aan die Weskus het, en die impak wat die siekte in Nieu-Seeland en Australië gehad het.