Haidee Muller-Isaacs gesels met Groeipyne se Anthea Fredericks, wat ook ‘n nuusskrywer is by die SAUK. Sy vertel van haar kleurryke joernalistieke loopbaan, en die verlies van die liefde van haar lewe in 2021.