Colin Fluxman (Deel 2)
Die oudnuusleser, Colin Fluxman, wat al langer as 30 jaar in Amerika woon, vertel van die dag toe hy die nuus moes lees oor sy destydse vrou, ‘n bekende TV-joernalis, se affair met ‘n ewe bekende kerkman en anti-apartheidsaktivis.
