‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die IRR se jongste peiling oor veral vroue se kiesgewoontes. En, hoekom die inligting wat uit Tibet kom na die vloede, so skrams is.