Skip to content

WAT GEBEUR

Beter dekking vir jou besigheid

Beter dekking vir jou besigheid

Komende Gebeurtenis
29 September 2026 - 27 Oktober 2026

Jou besigheid is uniek. Of jy ’n restaurant, ’n haarsalon, ’n konstruksiebesigheid of ’n kleinhandelswinkel bedryf, jou besigheid het baie spesifike dekkingsbehoeftes.

Dis hoekom  Virseker Besigheidsversekering dekking vir meer as 700 verskillende soort besighede bied. Met ’n wye reeks dekkingsopsies kan jy jou versekering volgens jou besigheid se spesifieke behoeftes saamstel, en seker wees dat dit behoorlik gedek is – van besigheidsvoertuie en bates tot openbare aanspreeklikheid en meer.

Wat ook al jou tipe besigheid, kry ’n besigheidsversekeringskwotasie by virseker.co.za.

Virseker is ’n produk van Auto & General, ’n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en FDV. Bs en Vs aanlyn.

Deel nou