Kommentaar 18 Oktober 2026
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na president Donald Trump se besluit om nie voort te gaan met sanksies teen Rusland nie; Plaaslike verkiesingssake want oor twee weke stem ons; en die geskil in die RNE.
