Skip to content

POTGOOISNITTE

Stadsboerdery begin in swembad

Stadsboerdery begin in swembad

Kategorie: Driesestig2026-10-28

Tanya van Stade vertel vir Martelize Brink van Seeds of Life, wat sy tydens Covid in ‘n swembad begin het. Vandag is haar regeneratiewe boerdery in die hartjie van ‘n woonbuurt bekroon met die tweede plek in die Greater Tygerberg Partnership’s (GTP) 2026 Level Up- sakeprogram.