Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandstofprys roof ‘n plesierskip se plesier

Brandstofprys roof 'n plesierskip se plesier

Kategorie: Driesestig2026-10-29

Die stygende brandstofprys het ‘n plesierskip na meer as 750 dae van drie-en-’n-halfjaar reis na 150 lande, in Kambodja tot stilstand gebring. Die brandstofprys per maand per kajuit het gestyg van $1800 tot $8000.