‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na plaaslike verkiesingssake op die vooraand van die verkiesings; die plaasaanval in Noordwes; en die middeltermyn-verkiesings in die VSA.