In die wêreld van landbou 2 November 2026
In die landbounuus: Die Nasionale Oesskattingskomitee maak plantvoornemens vir somergewasse bekend; Data van SATI wys dat tafeldruifuitvoere kan daal; Suid-Afrika se landbousektor het in die tweede kwartaal ‘n handelsurplus getoon; Amerika bevestig die voorkoms van nuwewêreld-spykerwurm in wild.
