Rob Marshall vertel vir Martelize Brink van die skaars Bedlington terriërs, waarvan hy die enigste geregistreerde teler in Suid-Afrika is.