Skip to content

POTGOOISNITTE

Groote Kerk: Vergete grafte en ‘n ou kis

Groote Kerk: Vergete grafte en 'n ou kis

Kategorie: Driesestig2026-11-03

Dr. Marius Breytenbach en dr. Lizelle Swart Smit vertel van argeologie en die NG Kerk se argief wat hande vat, vergete grafte onder die Groote Kerk in Kaapstad, en die ontdekking van ‘n eeue oue kis in die kerk.