Skip to content

POTGOOISNITTE

Vers en klank: Die Vrystaat

Vers en klank: Die Vrystaat

Kategorie: Vers en Klank2026-11-03

3 November 2026: Die Vrystaat is ’n meer as net ’n provinsie. Dit is ’n atmosfeer wat jou bybly. Daardie eindelose ruimtes, die unieke kleurpalet, die groot blou hemel… dis eintlik g’n wonder mense raak so maklik nostalgies oor dié streek nie. Sophia van Taak en voorleser Johann Nel verken die werk van ons Vrystaatse digters. Jy kan uitsien na verse uit die bundels van Lina Spies, Gilbert Gibson, Ignatius Mocke en Antjie Krog.