Kommentaar 8 November 2026
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. ‘n Opsomming van die gebeure van die afgelope week ná die plaaslike verkiesing op 4 November. Dieselfde span as verlede week gee ‘n terugblik op hulle voorspellings, en wat ons nou te wagte kan wees met onderhandelinge oor koalisies.
