Skip to content

POTGOOISNITTE

In die wêreld van landbou 9 November 2026

In die wêreld van landbou 9 November 2026

Kategorie: Driesestig2026-11-09

In die landbounuus: Die Amerikaanse regering se besluit om Suid-Afrika uit die Agoa-ooreenkoms te skop, lok groot reaksie by landbou-organisasies; Vooruitskatting dui op ‘n daling in steenvrug-uitvoervolumes; Die Departement van Landbou bevestig ‘n geval van Afrika-perdesiekte in die Cederberg-gebied; en Suid-Afrika se 2026 Lamb Champs-reeks sluit op ‘n hoë noot af.