Skip to content

POTGOOISNITTE

Hof toe oor die prys van etes

Hof toe oor die prys van etes

Kategorie: Driesestig2026-11-09

Ná ‘n geskil oor die prys van spyseniering tydens die 2022 Meesters Gholftoernooi by Augusta in die SAV het ‘n hof $60 391 aan ‘n restaurant toegestaan. Toe hulle die regskoste van sowat $107 000 eis, word net $1 950 toegestaan.