Rudolf Lubbe vertel vir Martelize Brink van sy lewe as ‘n vlieënier in Maledive is. Hy kan daar net in die dag vlieg omdat hy moet kan sien om die vliegtuig op die water te land.