Geweld in ons huise en verhoudings: Waarom bly mense in gesinsgeweld?
Sinta Ebersohn is ‘n bekroonde skrywer, spreker en internasionaal geakkrediteerde Post-Traumatiese Groei-spesialis en mentor. Sy praat oor waarom mense in situasies van gesinsgeweld bly, en gee praktiese raad oor hoe om daar uit te kom.