Skip to content

POTGOOISNITTE

Wat die werk met 'n speletjie doen

Kategorie: Driesestig 2026-11-17

Met die vrystelling met die rekenaarspeletjie, GTA 6, waarvan daar reeds 12 miljoen kopieë verkoop is, vat baie mense verlof om dit te speel die oomblik wanneer dit vrygestel word. Die soldate van die Amerikaanse Leër se 3e Infanteriedivisie kon vier dae verlof kry om dit te speel indien hulle ‘n herindiensnemingskontrak van minstens twee jaar teken.